Date: 7/20/2008
Mad Poet 54
...
...
>>>>Download Pic<<<<
Die Wolf~bekeerde wese; (Wolf se Kind)
...jare lank het ek myself aan die slaap
gehuil. Van kind af het ek my tande
skerp geveil.
...ek is klaar met my fiksasie; die
lewe is vreemder as fiksie! En onder
hierdie volmaan gaan ek eerder hardloop
met my affiksasie!
...Ek het klaar gehuil en my tande
is nou skerp geveil! Ek hardloop nou
vry, want
ek is Wolf se kind en met my
wolf~bekeerde wese het in lettergrepe
en ritmiese woorde begin dink!
Die mensdom se skip is al jare lank
besig om te sink!
En sonder vrees, en sonder vrees, is almal
besig om in sosiale konditioneering te
verdrink!
Van kind af het die einde sy slagttande
in my vlees ingesink!
...Op die volmaan van Junie 1995 het
die Arend al geroep! ~ die begin van die
einde is afhangend van die ontwaking
van die mensdom se more gloed!
Op daardie aand is Arend en Wolf se
kinders by mekaar geroep!
...Die mensdom het nou mondig geword!
In sy onkunde op die kruisings pad gedompel
Met een vereiste! Die saam staan van alle
vlees en bloed!
Ons verlies en uitbuiting is geestelik en as
die meerderheid teen samesuim besluit sal
die einde verwensenlik!
So duidelik soos die more gloed!

NEXT/INDEX
Blogs
Main